Bouwer Bosch

Thys

Ondersoekbeamptes

Bouwer Bosch


Gender: Male


Eye Colour: Brown


Hair Colour: Brown


Height: 1.85 m


Weight: unknown


Build: Medium


Bouwer is ’n baie bekende figuur in Suid-Afrika. Hy is die hoofsanger van die SAMA-genomineerde groep Straatligkinders en is ook ’n lid van die trefferduet Dans Dans Lisa, met Deon Meiring van Glaskas. Verder beskryf Bouwer homself as ’n ‘cyber space fundie’, entrepreneur, sukkelende akteur en innoveerder. Bouwer is deel van ’n produksiemaatskappy wat musiekvideo’s vervaardig.

Hy is in Pretoria gebore en het in Potchefstroom skoolgegaan en het in 2002 aan Potcehfstroom Gimnasium gematrikuleer. Bouwer het sy BA Kommunikasie-graad in 2009 by die Noordwes-Universiteit voltooi. Op universiteit het hy die orkes Straatligkinders gestig en hulle het hul eerste album in 2006 vrygestel.

Sy produksiemaatskappy, Amateur Films, vaar baie goed en Bouwer is daarop gefokus om die heelal te oorwin met al sy ondernemings en artistieke vaardighede.

Ook Bekend As: Thys

Thys is ambisieloos en by tye vasgevang in sy eie wêreld, maar hy is verskriklik lojaal, veral as dit kom by Trix. Al wat kort in sy lewe is ‘n goeie high five.

Leading Investigators

Bouwer Bosch


Gender: Male


Eye Colour: Brown


Hair Colour: Brown


Height: 1.85 m


Weight: unknown


Build: Medium


Bouwer is a famous figure in South Africa. He is the lead singer of the SAMA-nominated group Straatligkinders and also one of the members of the hit duet Dans Dans Lisa, with Deon Meiring from Glaskas. Additionally, Bouwer describes himself as a ‘cyber space fundi’, entrepreneur, struggling actor and innovator.

Bouwer is the co-owner of a production company that produces music videos. He was born in Pretoria and attended school in Potchefstroom, matriculating from Potchefstroom Gimnasium in 2002. Bouwer completed his BA Communication degree in 2009 at the North-West University. During his varsity days he started the band Straagligkinders and their first album was released in 2006.

His production company, Amateur Films, is doing well and Bouwer is focused on conquering the universe with his various enterprises and artistic abilities.

Also Known As: Thys

Thys is a police officer, without ambition, who is caught up in his own world. He is very loyal, especially when it comes to Trix. The only thing that is missing in his life is a proper high five.