Carine Rous

Heidi

Hoofverdagtes

Carine Rous


Gender: Female


Eye Colour: Green


Hair Colour: Brown


Height: 1.56 m


Weight: unknown


Build: Athletic


Carine Rous is ’n Suid-Afrikaanse aktrise en stemkunstenaar bekend vir ’n verskeidenheid dramatiese rolle, soos die geskiedenisstudent Geertruy in Villa Rosa, die joernalis Caitlin Moorehouse in Isidingo, Marli in die dramaweergawe van Getroud met Rugby en as Esmé King in die casino-dramareeks, High Rollers.

Sy het ook komiese rolle aangepak en het die hoofrol vertolk in die sitcom Askies en het ’n gasrol gehad in die sitkom City Ses’la. Sy het ook rolle vertolk in die speelfilm Semi-Soet en die klugkomedie, Die Kasteel.

Carine het die hoofrol van Anna vertolk in die sitkom Elke Skewe Pot wat ’n tweede seisoen in 2018 gaan hê. Hierdie jaar verskyn Carine, buiten haar rol in Thys & Trix, ook as die trou-obsessiewe Lientjie Koekemoer in die romantiese komedie Bruid van die Jaar.

Ook Bekend As: Heidi

Heidi, ’n skaam en teruggetrokke dame, is die definisie van oulik. Na die dood van haar man is sy en Spookasem, haar hond, alleen.

Leading Suspects

Carine Rous


Gender: Female


Eye Colour: Green


Hair Colour: Brown


Height: 1.56 m


Weight: unknown


Build: Athletic


Carine Rous is a South African actress and voice-over artist best known for a variety of dramatic roles, such as history student Geertruy in Villa Rosa, the journalist Caitlin Moorehouse in Isidingo, Marli in the drama version of Getroud met Rugby and as Esmé King in the casino drama series High Rollers.

She has also tackled comedic roles performing as a lead in the sitcom Askies and guest featuring in the sitcom City Ses’la. Carine also had roles in the feature film Semi-Soet and the farcical comedy, Die Kasteel.

Carine played the lead role of Anna in the sitcom Elke Skewe Pot, which will receive a second season in 2018. This year also sees Carine join the cast of the feature film, Thys & Trix as well as the romantic comedy Bruid van die Jaar as the wedding-obsessed Lientjie Koekemoer.

Also Known As: Heidi

Heidi, a shy and introverted lady, is the definition of cute. After her husband’s death, Heidi and her dog, Spookasem, are alone.