Chanelle De Jager

June

Hoofverdagtes

Chanelle De Jager


Gender: Female


Eye Colour: Blue


Hair Colour: Blonde


Height: 1.73 m


Weight: unknown


Build: Medium


Chanelle de Jager is ’n aktrise en rolverdeler mees bekend vir haar rol as Des du Pont op die M-Net sepie Egoli. Tydens ’n werkvakansie in die VK in 2004, het sy aan kortfilms gewerk en het sy ’n groot belangstelling ontwikkel in die proses agter die kamera.

Sy het teruggekeer Suid-Afrika toe en aan AFDA begin studeer. In haar tweede jaar, is sy ’n pos aangebied as ’n assistent en video-redigeerder en het sy Kaapstad toe verhuis.

Aan die begin van 2011, het sy by die agentskap Emma Ress Management aangesluit en sedertdien het sy rolle vertolk in films, advertensies, teater en het sy ook stemwerk gedoen. Films waarin sy rolle vertolk het, sluit in Smoorverlief, Jimmy in Pienk en Faan se Trein. Chanelle werk as ’n rolverdelingsdirekteur vir KAYOS en bestuur haar eie kindervermaakmaatskappy, Jolly Cherry Entertainment.

Ook Bekend As: June

June is Ben se vrou en ook ’n ‘hippie’. Alhoewel hulle gelukkig getroud is, flankeer sy graag met ander mans. Vrouens hou hulle mans streng dop wanneer June in die omtrek is. Sy het die vermoë om enige oomblik in ’n seksueel gelaaide situasie te omskep.

Leading Suspects

Chanelle De Jager


Gender: Female


Eye Colour: Blue


Hair Colour: Blonde


Height: 1.73 m


Weight: unknown


Build: Medium


Chanelle de Jager is an actress and casting director best known for her starring role as Des du Pont on the M-Net soap opera Egoli. While she took a working holiday in the UK in 2004, she worked on short films and developed a strong interest in the process behind the camera.

She returned to South Africa and studied Film and Television at AFDA. In her second year she was offered a position as an assistant and video editor and had to relocate to Cape Town.

At the beginning of 2011 she joined an acting agency, Emma Ress Management, and since then she has been acting again in commercials, voice-overs, film and theatre.

Films she has acted in include Smoorverlief, Jimmy in Pienk and Faan se Trein. Chanelle also works as a casting director for KAYOS and runs her own children entertainment company called Jolly Cherry Entertainment.

Also Known As: June

June is Ben’s wife and also a hippie. Despite being happily married, she enjoys flirting with other men. Women closely watch their men when June is close-by. She has the ability to transform the simplest moment into a sexually charged situation.