Deon Coetzee

Stephán

Hoofverdagtes

Deon Coetzee


Gender: Male


Eye Colour: Blue


Hair Colour: Brown


Height: 1.87 m


Weight: unknown


Build: Medium


Deon Coetzee het in 1980 vir die eerste keer op televisie verskyn in die reeks, Skooldae. In die vroeë tagtigs speel hy in die eerste sitkom op televisie, naamlik Familiedae en ook in die gewilde dramareeks Agter Elke Man. Hy was ook deel van die eerste Suid-Afrikaanse sepie, Egoli en het daarna rolle vertolk in die sepies Villa Rosa en 7de Laan.

Sy vaderhart is trots op sy seuns Renier en Werner wat gesond, gelukkig en suksesvol is.

Ook Bekend As: Stephán

Gerhárd en Stephán is ’n gemaklike en effense ‘kamp’-paartjie. Gerhárd is uitgaande en flambojant. Hy het geen skaamte vir wie of wat hy is nie. Gerhárd is nie op sy bek geval nie. Hy is sensitief en kan emosioneel reageer op situasies.

Leading Suspects

Deon Coetzee


Gender: Male


Eye Colour: Blue


Hair Colour: Brown


Height: 1.87 m


Weight: unknown


Build: Medium


Deon Coetzee made his first appearance on television in the series, Skooldae. In the early eighties, he starred in the first local sitcom on television, namely Familiedae and also in the popular drama series Agter Elke Man. He was also part of the first South African soap, Egoli. After that, he starred in the soaps Villa Rosa and 7de Laan.

Deon is proudest of his sons Renier and Werner who are healthy, happy and successful.

Also Known As: Stephán

Gerhárd and Stephán are a comfortable couple that can be slightly camp. Stephán has a great passion for all things beautiful. Stephán has a great sense of humor and knows how to make people feel at ease. He likes boasting about their possessions and achievements.