Fianca Fuls

Kostumier / Wardrobe Designer

Getuielys

Fianca Fuls

Kostumier


Vanaf ’n jong ouderdom het Fianca besef sy wou ontwerp en haar kreatiwiteit uitleef. Sy het mode-ontwerp by CUT in Bloemfontein gaan studeer waar sy haar ontwerpvaardighede op die proef gestel het. Daar het sy geleer om patrone op te trek, verskillende liggaamsvorms te verstaan en om kostuums te maak.

Oor die afgelope vyf jaar het sy vir verskeie advertensies, rolprente en sepies in die filmbedryf gewerk en so haar ondervinding as stilis opgedoen.

Sommige van haar werk op rolprente sluit in Vir die Voëls (kostuum bestuurder), Vaselinetjie (kostuumbestuurder), The Child & The White Lion (kostuumontwerp), Thys & Trix (kostuumontwerp), Meerkat Maantuig (kostuumbestuurder), Siembamba (kostuumbestuurder) en Dis ek, Anna (Assistent). Sy was ook onlangs die kostuumbestuurder op die kykNET-sepie Knapsekêrels.


Witness List

Fianca Fuls

Wardrobe Designer


From a young age, Fianca realised that she wanted to design and live out her creativity. She studied Fashion Design at CUT in Bloemfontein where she put her design skills to the test. There she learned how to create patterns, understand different body types and create costumes.

Over the past five years she’s worked on several advertisements, films and soaps in the film industry and subsequently gained experience as a stylist.

Some of her work on films include Vir die Voëls (costume manager), Vaselinetjie (costume manager), The Child & The White Lion (costume design), Thys & Trix (costume design), Meerkat Maantuig (costume manager), Siembamba (costume manager) and Dis Ek, Anna (assistant). She recently worked as the costume manager on the kykNET soap, Knapsekêrels.