Leandie Du Randt Bosch

Trix

Ondersoekbeamptes

Leandie Du Randt Bosch


Gender: Female


Eye Colour: Blue


Hair Colour: Blonde


Height: 1.73 m


Weight: unknown


Build: Athletic


Leandie het haar graad in BCom Bedryfsielkunde cum laude by die Universiteit van Johannesburg in 2009 verwerf. Sy het daarna haar Honneursgraad in Bedryfsielkunde in 2010 behaal en vanaf 2012 is sy ‘n geregistreerde psigometris.

Sy is bekend vir haar vertolking as Ivanka Gouws in die kykNET sepie Binnelanders en ook as Mieke in die reeks Getroud met Rugby en as Lea in die drama Vlug na Egipte en Terug na Egipte. Leandie kan ook gesien word in verskeie Afrikaanse flieks soos Semi-Soet, Klein Karoo, Die Windpomp, Mooirivier, Strikdas, Hollywood In my Huis en Deon Meyer se aksiefliek Jagveld.

Leandie is in 2014 die naaswenner in die realiteitsprogram Strictly Come Dancing (seisoen 7) saam met haar dansmetgesel Brandon Eilers le Riche. Sy het ook haar eerste selfhelpboek in 2014 gepubliseer en dit het meer as 11 000 kopieë verkoop.

Ook Bekend As: Trix

Sy is vol ambisie en is vasbeslote en vasberade op pad na sukses. Trix is impulsief en by tye roekeloos, maar is in haar element met ‘n geweer in die hand.

Leading Investigators

Leandie Du Randt Bosch


Gender: Female


Eye Colour: Blue


Hair Colour: Blonde


Height: 1.73 m


Weight: unknown


Build: Athletic


Leandie graduated with cum laude in BCom Industrial Psychology at the University of Johannesburg in 2009. She received her honours degree in Industrial Psychology in 2010 and has been a registered psychometrist since 2012.

She is known for her portrayal as Ivanka Gouws in the kykNET soap Binnelanders, Mieke in the series Getroud met Rugby and as Lea in the drama Vlug na Egipte and Terug na Egipte. Leandie also starred in several Afrikaans movies, such as Semi-Soet, Klein Karoo, Die Windpomp, Mooirivier, Strikdas, Hollywood in my Huis and Deon Meyer’s action movie, Jagveld.

She’s received several accolades for her acting abilities. In 2014 she was the runner-up in the reality program Strictly Come Dancing (season 7) with her dance partner, Brandon Eilers le Riche. She also published her first self-help book in 2014, which has sold more than 11 000 copies to date.

Also Known As: Trix

Trix is ambitious and is determined on her road to success. She is impulsive and sometimes reckless, but is in her element when armed with a gun.