Zak Hendrikz

André

Hoofverdagtes

Zak Hendrikz


Gender: Male


Eye Colour: Blue


Hair Colour: Blonde


Height: 1.79 m


Weight: unknown


Build: Athletic


Zak Hendrikz het ’n Nasionale Diploma in Musiekteater aan die Tshwane Universiteit van Tegnologie verwerf en is die eienaar van die film- en teaterproduksiemaatskappy, Pit Productions.

In 2017, het Pit Productions die kortfilm Die Kuur vervaardig, wat sy debuut by die Silwerskermfees gehad het. Zak was die vervaardiger, medeskrywer en het die hoofrol vertolk in Die Kuur.

Ander rolle in film en TV sluit in Ballade vir ’n Enkeling, Alison, Bakgat 3!, Donkerland, Sterlopers, Bedford Wives en Askies. Zak is bekend vir sy rol as die boef Eben Nel in die sepie Binnelanders. Op die planke het hy rolle vertolk in Rock of Ages, Starlight Express, Footloose, Liefling the Musical, My Man se Skelmpie se Skelmpie se Vrou, The Rocky Horror Show asook in Frans du Toit se teateraanpassing van I Have Life – Alison’s Journey.

Hy het die toekenning ontvang vir Beste Ondersteunende Akteur in ’n Musiekblyspel vir sy rol in Little Shop of Horrors en was ook die mede-regisseur en -vervaardiger van die Naledi-bekroonde familie-musiekblyspel African Adventure in 2012.

Ook Bekend As: André

André is die hoofseun van die cul-de-sac. Hy is ‘n baie aantreklike man en is uitgaande, gasvry, vriendelik, sosiaal en is ’n kranige sportman. Hy en sy vrou, Chandré, doen graag liefdadigheidswerk en word as die alfa-paartjie beskou.

Lead Suspects

Zak Hendrikz


Gender: Male


Eye Colour: Blue


Hair Colour: Blonde


Height: 1.79 m


Weight: unknown


Build: Athletic


Zak Hendrikz achieved a National Diploma in Musical Theatre from Tshwane University of Technology and is the owner of the film- and theatre company, Pit Productions.

In 2017, Pit Productions produced the short film Die Kuur which debuted at the Silwerskerm Film Festival. Zak was the producer, co-writer and played the lead role in Die Kuur.

Other roles on film and TV include Ballade vir ’n Enkeling, Alison, Bakgat 3!, Donkerland, Sterlopers, Bedford Wives en Askies. Zak is known for his role as the thief Eben Nel in the soap Binnelanders. Theatre productions include roles in Rock of Ages, Starlight Express, Footloose, Liefling the Musical, My Man se Skelmpie se Skelmpie se Vrou, The Rocky Horror Show as well as Frans du Toit’s adaptation of I Have Life – Alison’s Journey.

He received the award for Best Supporting Actor in a Musical for his role in Little Shop of Horrors and was co-director and co-producer on the award-winning family musical African Adventure in 2012.

Also Known As: André

André is the head boy of the cul-de-sac. He is a very handsome man and is jovial, hospitable, friendly, social, and an enthusiastic sportsman. André and his wife, Chandré enjoy doing charity work. They are regarded as the alpha couple of the neighbourhood.